Jan Asseblief Tog Squeez My


Dozi Jan asseblief toe squeeze my Guitar courds Tabbed by mossie mossiespy@yahoo.com Dozi - Jan Asseblief Tog Squeeze My Storm Op Die Horison ----------------------------------- A Ek vry na 'n nooi 'n Wonderlike nooi E Sy woon daar in ons straat Sy het net een fout 'n Groot, groot fout A Sy wou graag sulke Ingels praat En wanneer sy my wil vry Dan se sy vir my E "Ou Jan come sit by my" Soen my op my bek Dan word ek sommer gek A Then I kiss you sommer gou A Jan asseblief tog squeeze my E Jan asseblief tog squeeze my Gee my 'n druk Dat ek hik en so snik A Jan asseblief tog squeeze my www.dozi.co.za